
Volgende Mark
29 September 2026 tot
3 Oktober 2026
Kom sluit by ons aan!
Come join us!
Tuesday - Friday 09:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 13:00
Next Market
29 September 2026 to
3 October 2026




Inligting
Die Kaleidoskoop Mark is al sedert 2010 'n jaarlikse instelling wat gesinne die geleentheid gee om aan die einde van elke jaar hulle kersinkopies te kan doen. Dit word aangebied in die Doxa Deo Kameeldrift ouditorium waar daar volop veilige parkering beskikbaar is.
Information
The Kaleidoskoop Market has been an annual event since 2010 that allows families to do their Christmas shopping at the end of the year. It is in the Doxa Deo Kameeldrift auditorium, with ample safe parking for everyone.

Gallery

























Map








